Hoërskool Despatch

NUWE HOOGTES

By Hoërskool Despatch streef ons daarna om
elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel.

skryf vandag in

Volledig mens Liggaam Siel Gees

Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch
Demo

Uitstekend

Met `n toegewyde en hardewerkende personeelkorps vorm ons aan die volwassenes van môre.


lees meer
Demo

Innoverend

Leerders word voorberei om as volwasse landsburgers hulle plek in die samelewing vol te staan.


lees meer
Demo

Verskeidenheid

Ons buitemuurse kurrikulum gee vir elke leerder die geleentheid om hulle talente te ontwikkel.


lees meer
Demo

Webtuiste onder konstruksie

HSDespatch se nuwe webtuiste word tans ontwikkel. Dit sal binnekort voltooi wees. Hou gerus die spasie dop.


CEO Image

Ons skool staan stewig op die pilare van GELOOF, LIEFDE, WAARHEID en ARBEIDSAAMHEID.

„Om u kind na ons te stuur is om u kind die geleentheid te bied om deel te wees van so ‘n WENskool.“

Skoolhoof, C Bartle

CCO Image

Vir my was my skooljaar by HS Despatch onvergeetlik.

„Dit was die personeel en vriende wat my hier gevorm het“

Leerder, A. Nortje